jueves, 8 de octubre de 2015

Wanneer ’n geliefde siek is


http://www.jw.org/af/publikasies/tydskrifte/g201510/help-siek-geliefde/


Mediese afsprake en om in die hospitaal te bly, kan senutergend wees. Hoe kan jy ’n vriend of ’n familielid help om die beste van ’n moeilike situasie te maak?


Die vrou maak aantekeninge terwyl die man met die dokter gesels

No hay comentarios.:

Publicar un comentario